Ir al contenido principal

Psalm 140

Salmo aleatorio

Vers 1
O HERE, verlos my van die man
wat heil soek in geweld en kwaad,
wat sy hart en hand laat samespan
tot stryd en Goddelose daad.