Zum Hauptinhalt

Psalm 73

Zufälliger Psalm

Vers 1
Voorwaar, God is vir Isr'el goed,
vir wie opreg is van gemoed.
Gods weg kan nooit so donker wees nie,
dat Hy nie sorg vir wie Hom vrees nie.
Maar ag, hoewel my siel dit weet,
tog het my voet haas in my leed
gewankel, en dit was vir my
so donker dat my voet wou gly.
Ganzen Psalm lesen